Translated from Afrikaans: Aan die vooraand van die Republiek vra teenstanders nou dat ons, die regering, sy kleurbeleid moet wysig sodat hulle meer … - Hendrik Frensch Verwoerd
" "Translated from Afrikaans: Aan die vooraand van die Republiek vra teenstanders nou dat ons, die regering, sy kleurbeleid moet wysig sodat hulle meer geld kan maak. ... Sekere mense dink ons het hulle nodig en hou 'n pistool voor ons kop en vra prysgewing van sekere dele van ons kleurbeleid. Ons is nie te koop nie. Ons kleurbeleid is nie te koop nie.
About Hendrik Frensch Verwoerd
Hendrik Frensch Verwoerd (8 September 1901 – 6 September 1966), also commonly referred to as H. F. Verwoerd and Dr. Verwoerd, was a Dutch-born South African politician, sociologist and journalist. As leader of South Africa's National Party he served as the last prime minister of the Union of South Africa from 1958 until 1961. In 1961 he proclaimed the founding of the Republic of South Africa, and continued as its prime minister from 1961 until his assassination in 1966 by Dimitri Tsafendas. Although apartheid existed before Verwoerd took office, his efforts to place it on a firmer legal and theoretical footing, in particular his opposition to even the limited form of integration known as baasskap (boss-ship), have led him to be dubbed the Architect of Apartheid.
Also Known As
Related quotes. More quotes will automatically load as you scroll down, or you can use the load more buttons.
Additional quotes by Hendrik Frensch Verwoerd
Translated from Afrikaans: In die lig van die menings wat namens die ander lederegerings insake die rassebeleid van die Unieregering uitgespreek is, en die aanduidings van hul toekomsplanne teenoor die rassebeleid van die Unieregering, is besluit om Suid-Afrika se aansoek om lid van die Statebond te bly wanneer die land op 31 Mei 'n Republiek word terug te trek. ...hierdie betreurenswaardige stap dui die begin van die disintegrasie van die Statebond aan.
Unlimited Quote Collections
Organize your favorite quotes without limits. Create themed collections for every occasion with Premium.
Translated from Afrikaans: Daar is twee maniere om 'n republiek te verkry, naamlik deur middel van 'n verkiesing of deur 'n volkstemming. Voormalige leiers van die Nasionale Party het belowe dat die republiekwording van die Unie op die beslissing van die breë volkswil sal berus. Derhalwe sal dit dan nou ook so geskied. Die koppe van die blanke kiesers wat stem, sal getel word. Die regering het die konstitusionele reg om die kwessie van 'n republiek met 'n meerderheid van stemme in die Parlement te laat beslis – net soos die Verenigde Party die Unie in 'n oorlog gedompel het. Die Nasionale Party het egter vrywillig van hierdie reg afgesien en die toets sal op die breë volkswil gelê word. Die Nasionale Party sal egter nie gaan lê as hulle die toets sou verloor nie. Hulle sal nie ophou met veg voordat Suid-Afrika sy eie republiek het nie.