Translated from Afrikaans: Vir die wat gehuiwer het om hierdie bladsy in die geskiedenis om te slaan, sal dit moeiliker wees as vir diegene wat dit g… - Hendrik Frensch Verwoerd

" "

Translated from Afrikaans: Vir die wat gehuiwer het om hierdie bladsy in die geskiedenis om te slaan, sal dit moeiliker wees as vir diegene wat dit gretig gedoen het. … Ek het ook geen illusies omtrent die moeilikhede wat voorlê nie. Die hemel sal nie skielik vir ons op die aarde neerdaal of met betrekking tot ons persoonlike verhoudings, of tot die oplossing van ons rasseprobleme, of tot die ontwikkeling op ekonomiese gebied nie. Maar ek is daarvan oortuig dat 'n grootse toekoms wag. … Daar sal 'n uitdaging wees in byna elke taak wat ons onderneem, elke vraagstuk waarvoor ons te staan kom.

Afrikaans
Collect this quote

About Hendrik Frensch Verwoerd

Hendrik Frensch Verwoerd (8 September 1901 – 6 September 1966), also commonly referred to as H. F. Verwoerd and Dr. Verwoerd, was a Dutch-born South African politician, sociologist and journalist. As leader of South Africa's National Party he served as the last prime minister of the Union of South Africa from 1958 until 1961. In 1961 he proclaimed the founding of the Republic of South Africa, and continued as its prime minister from 1961 until his assassination in 1966 by Dimitri Tsafendas. Although apartheid existed before Verwoerd took office, his efforts to place it on a firmer legal and theoretical footing, in particular his opposition to even the limited form of integration known as baasskap (boss-ship), have led him to be dubbed the Architect of Apartheid.

Also Known As

Alternative Names: H. F. Verwoerd Hendrik Verwoerd
Enhance Your Quote Experience

Enjoy ad-free browsing, unlimited collections, and advanced search features with Premium.

Related quotes. More quotes will automatically load as you scroll down, or you can use the load more buttons.

Additional quotes by Hendrik Frensch Verwoerd

Translated from Afrikaans: Daar is twee maniere om 'n republiek te verkry, naamlik deur middel van 'n verkiesing of deur 'n volkstemming. Voormalige leiers van die Nasionale Party het belowe dat die republiekwording van die Unie op die beslissing van die breë volkswil sal berus. Derhalwe sal dit dan nou ook so geskied. Die koppe van die blanke kiesers wat stem, sal getel word. Die regering het die konstitusionele reg om die kwessie van 'n republiek met 'n meerderheid van stemme in die Parlement te laat beslis – net soos die Verenigde Party die Unie in 'n oorlog gedompel het. Die Nasionale Party het egter vrywillig van hierdie reg afgesien en die toets sal op die breë volkswil gelê word. Die Nasionale Party sal egter nie gaan lê as hulle die toets sou verloor nie. Hulle sal nie ophou met veg voordat Suid-Afrika sy eie republiek het nie.

Joint declaration issued after meetings between Verwoerd, Eric Louw (minister of foreign affairs), Vittorio Carpio (chairman of UN special committee on South West Africa) and Martinez de Alva (his vice-chairman) in May 1962, as quoted by N. F. Hefer & G. C. Basson in Hendrik Frensch Verwoerd, Pictorial Biography 1901-1966, p. 102. Voortrekkerpers (1966)

Enhance Your Quote Experience

Enjoy ad-free browsing, unlimited collections, and advanced search features with Premium.

Loading...