Translated from Afrikaans: Nou gaan ons vorentoe. Ons staan op ons eie twee bene. Laat ons die toekoms tegemoet gaan vol hoop, vol vertroue en vol ywer … Wat in Londen gebeur het is nie 'n nederlaag nie maar 'n oorwinning. Daar is verwag dat die ander lede van die Statebond 'n peil van volwasenheid sou ereik het wat hulle in staat sou stel om binne die Statebond met Suid-Afrika saam te werk, veral in die stryd teen Kommunisme, terwyl hulle nog buite die Statebond hul verskille kan hê. Sommige van die Statebondslande was egter te jonk, te nuut en te klein. … Daar het iets groots gebeur. 'n Vreedsame Suid-Afrika het tot stand gekom met gevare en moontlike nadele van hom afgewend. Suid-Afrika gaan sterker uit hierdie uur as ooit tevore. Suid-Afrika het getriomfeer … ons het ons vrygemaak van die juk van die Afro-Asiatiese lande wat die Statebond inneem, want ons is nie gewillig dat hulle aan ons dikteer nie. Die huidige Statebond is een waarin ons nie meer tuis voel nie.

Now we move forward. We stand on our own legs. Let us face the future with hope, confidence and zeal … What happened in London is not a defeat but a victory. The other Commonwealth members were expected to have reached a level of maturity that would have allowed them to work with South Africa within the Commonwealth, especially in the fight against Communism, while retaining their differences outside the Commonwealth. Some of the Commonwealth countries were however too young, too new and too small. … Something big happened. A peaceful South Africa emerged with dangers and possible disadvantages averted. South Africa is going out stronger from this hour than ever before. South Africa has triumphed … we have set ourselves free from the yoke of the Afro-Asian countries that occupy the Commonwealth, because we are not willing to let them dictate to us. The current Commonwealth is one in which we no longer feel ourselves at home.

Share Your Favorite Quotes

Know a quote that's missing? Help grow our collection.

Translated from Afrikaans: In die lig van die menings wat namens die ander lederegerings insake die rassebeleid van die Unieregering uitgespreek is, en die aanduidings van hul toekomsplanne teenoor die rassebeleid van die Unieregering, is besluit om Suid-Afrika se aansoek om lid van die Statebond te bly wanneer die land op 31 Mei 'n Republiek word terug te trek. ...hierdie betreurenswaardige stap dui die begin van die disintegrasie van die Statebond aan.

Enhance Your Quote Experience

Enjoy ad-free browsing, unlimited collections, and advanced search features with Premium.

In light of the opinions expressed on behalf of the other member governments regarding the racial policies of the Union Government, and the indications of their future plans against the racial policies of the Union Government, it was decided to retract South Africa's application for Commonwealth membership when the country becomes a Republic on May 31st. ... this regrettable step marks the beginning of the disintegration of the Commonwealth.

Go Premium

Support Quotewise while enjoying an ad-free experience and premium features.

View Plans
Translated from Afrikaans: Vir die wat gehuiwer het om hierdie bladsy in die geskiedenis om te slaan, sal dit moeiliker wees as vir diegene wat dit gretig gedoen het. … Ek het ook geen illusies omtrent die moeilikhede wat voorlê nie. Die hemel sal nie skielik vir ons op die aarde neerdaal of met betrekking tot ons persoonlike verhoudings, of tot die oplossing van ons rasseprobleme, of tot die ontwikkeling op ekonomiese gebied nie. Maar ek is daarvan oortuig dat 'n grootse toekoms wag. … Daar sal 'n uitdaging wees in byna elke taak wat ons onderneem, elke vraagstuk waarvoor ons te staan kom.